Loading...
Welcome to Upington Toyota
We provide exceptional mobility solutions to our esteemed clientele. Let us lead the way on your next Toyota adventure, visit us today.
-1.png)
Shop Toyota
Dealership Services
Upington Toyota
Cnr Dr.Nelson Mandela Dr & Park Str, UPINGTON, 8801Opening Hours
Monday to Friday
05:30 AM - 03:30 PM
Saturday
07:00 AM - 10:00 AM
Expect 5 Star Service Every Time
5.0
Hi Karen, baie dankie vir jou uitmuntende diens! Jy is ‘n "lekker mens" om mee besigheid te doen! Te verstane dat jul die troffee gevat het met mense soos jy! Hats off to you!
Die terugkom is gewaarborg! Dankie en sterkte aan jou en die hele span!
Groete
Potgieter-familie
Potgieter-Familie
Hilux Legend
5.0
“Ek wil graag my opregte dank en waardeering uitspreek aan Upington Toyota personeel vir die uitstekende diens wat ek ontvang het tydens die aankoop van my voertuig. Baie dankie aan die personeel vir die goeie verhouding en gasvryheid wat ons oor die jare kon deel. 'n Spesiale dankie aan Meneer Cornell Jansen vir jou professionele, geduldige en vriendelike ondersteuning-jy het die proses maklik en aangenaam gemaak. Ek waardeer ook vir Mevrou Sharon vir haar diens tydens die proses.
Julle span se diens oor die jare het regtig 'n blywende indruk op my gemaak.Ek is baie tevrede met my aankoop en sal julle beslis aanbeveel 🥰🙏. Nogmaals baie dankie.”
Vriendelike Groete
Mevrou Muriel Heyns
Mev Muriel Heyns
New Corolla Cross Owner
5.0
Goeiedag Upington Toyota,
My lewensmaat, Teresa van Wyk, se Toyota Corolla Cross is gister aan haar oorhandig deur Cornell. Ek wil graag hiermee die dank betuig en Cornell salueer vir die goeie, vriendelike en professionele wyse waarop hy ons hanteer het. Ek het altyd na die tyd baie vrae en dit kan soms lastig raak maar Cornell het my navrae elke keer met geduld en vriendelikheid hanteer.
My wens sal wees dat daar in julle groter span koukus erkenning aan Cornell sal gee want ek glo dat ons moet in hierdie wêreld "Positief" baie hard beklemtoon aangesien die anderkant algemeen is en mens mismoedig kan maak.
Ek het Cornell belowe dan koop ek my bakkie - nee my nuwe HILUX ook by hom
Lekker dag,
Mnr Combrink / Mej Van Wyk
Mnr Combrink / Mej Van Wyk
New Vehicle Sales
5.0
Hallo Frédérique. Ek wil jou graag bedank vir jou diens en vinnige hulp met die aankoop van my dogter se motor. Dit is werklik ‘n plesier om met en Upington Toyota besigheid te doen. Niks is ooit te veel moeite nie en die diens is vinnig en akkuraat!
Ek sien uit om in die toekoms weer van jul diens gebruik te maak!
Vriendelike groete
Kruger-familie
Kruger-Familie
New Vehicle Sales



